2025
Janine Forsyth
- 5 minutes read - 911 words2025
Ons beweeg uit die jaar van rus na die jaar van genade. God gaan restorasie bring gedurende 2025. Al wat jy moet doen is om meer van God te soek en gehoorsaam te wees wanneer Heilige Gees jou leiding gee. Ek het 2 nagte na mekaar gedroom dat dit my verjaarsdag is en my vriendin Janine was by my. Ons het dieselfde naam, wat “genadiglik begunstig” beteken. Wees honger vir meer van Jesus sodat jy Sy genade en guns kan ervaar in 2025. Ek glo ons sal fees kan vier, want meer van ons familie en vriende sal tot bekering kom. Ek is opgewonde om herlewing en God se sigbare heerlikheid te sien. Ek glo ook dis tyd om aksie te neem en dit te doen wat God jou vra om te doen. “Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.”
“En Ek sal julle vergoed die jare wat die treksprinkaan, die voetganger, die kaalvreter en die afknyper verslind het — my groot leërmag wat Ek teen julle gestuur het. Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. En julle sal weet dat Ek in die midde van Israel is, en dat Ek die Here julle God is, en niemand anders nie; en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet. En Ek sal wondertekens gee aan die hemel en op die aarde: bloed en vuur en rookpilare. Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige dag van die Here kom. En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontkoming wees soos die Here gesê het, en onder die vrygeraaktes die wat die Here sal roep.”
JOËL 2:25-32 AFR53
“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.”
MATTHÉÜS 6:33 AFR53
“Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.”
MATTHÉÜS 9:37-38 AFR53
“En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot 'n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom.”
MATTHÉÜS 24:14 AFR53
——————————————————————————————————————
2025
We are moving from the year of rest into the year of grace. I believe we will see restoration during 2025. All we have to do is to seek more of God and be obedient to Holy Spirit. Two nights in a row I had a dream where it was my birthday and my friend Janine was with me. We have the same name that means “favoured graciously”. We need to be hungry for more of Jesus in order to experience more of His grace and favour in 2025. I believe we will celebrate as more of our family members and friends repent and turn to Jesus. I am excited to see revival and God’s visible glory. It’s time to be obedient and time to take action. "The harvest truly is plentiful, but the laborers are few.”
Joel 2:25-32 MEV
And I will compensate you for the years the locusts have eaten- the larval locust, the hopper locust, and the fledging locust- My great army which I sent against you. [26] You will eat abundantly and be satisfied, and you will praise the name of the LORD your God, who has worked wonders for you; and My people will never again be shamed. [27] Then you will know that I am in the midst of Israel, that I am the LORD your God, and that there is no other. And My people will never again be shamed. [28] And it will be that, afterwards, I will pour out My Spirit on all flesh; then your sons and your daughters will prophesy, your old men will dream dreams, and your young men will see visions. [29] Even on the menservants and maidservants in those days I will pour out My Spirit. [30] Then I will work wonders in the heavens and the earth- blood and fire and columns of smoke. [31] The sun will be turned to darkness, and the moon to blood, before the great and awe-inspiring day of the LORD comes. [32] And it will be that everyone who calls on the name of the LORD will be saved. For on Mount Zion and in Jerusalem there will be deliverance, as the LORD has said, and among the survivors whom the LORD calls.
“But seek first the kingdom of God and His righteousness, and all these things shall be given to you.”
Matthew 6:33 MEV
Matthew 9:37-38 MEV
Then He said to His disciples, "The harvest truly is plentiful, but the laborers are few. [38] Therefore, pray to the Lord of the harvest, that He will send out laborers into His harvest."
Matthew 24:14 MEV
And this gospel of the kingdom will be preached throughout the world as a testimony to all nations, and then the end will come.