Babylon/ Beheer Babilon jou?
- 5 minutes read - 945 wordsBABYLON
Dagon fell and broke in the presence of the Lord.
1 Samuel 5:4 AMPC
But when they arose early the next morning, behold, Dagon had again fallen on his face on the ground before the ark of the Lord, and [his] head and both the palms of his hands were lying cut off on the threshold; only the trunk of Dagon was left him.
John 17:14-19 AMPC
I have given and delivered to them Your word (message) and the world has hated them, because they are not of the world [do not belong to the world], just as I am not of the world. [15] I do not ask that You will take them out of the world, but that You will keep and protect them from the evil one. [16] They are not of the world (worldly, belonging to the world), [just] as I am not of the world. [17] Sanctify them [purify, consecrate, separate them for Yourself, make them holy] by the Truth; Your Word is Truth. [18] Just as You sent Me into the world, I also have sent them into the world. [19] And so for their sake and on their behalf I sanctify (dedicate, consecrate) Myself, that they also may be sanctified (dedicated, consecrated, made holy) in the Truth.
Speak in tongues and declare the Name of Jesus while you do your shopping in Babylon. Spread the light, don’t stay at home.
1 John 4:4 TPT
Little children, you can be certain that you belong to God and have conquered them, for the One who is living in you is far greater than the one who is in the world.
Philippians 2:9-11 TPT
Because of that obedience, God exalted him and multiplied his greatness! He has now been given the greatest of all names! [10] The authority of the name of Jesus causes every knee to bow in reverence! Everything and everyone will one day submit to this name—in the heavenly realm, in the earthly realm, and in the demonic realm. [11] And every tongue will proclaim in every language: “Jesus Christ is Lord Yahweh,” bringing glory and honor to God, his Father!
Matthew 5:14-16 AMPC
You are the light of the world. A city set on a hill cannot be hidden. [15] Nor do men light a lamp and put it under a peck measure, but on a lampstand, and it gives light to all in the house. [16] Let your light so shine before men that they may see your moral excellence and your praiseworthy, noble, and good deeds and recognize and honor and praise and glorify your Father Who is in heaven.
BEHEER BABILON JOU?
Ons weet die wêreldse handelstelsel word grootliks deur Babilon bedryf. Ek glo Babilon wil dit so ongemaklik maak vir Christene om winkels toe te gaan dat ons almal aanlyn koop. Dit is alles deel van hulle plan om jou te beheer. Terwyl daar nie groot Christen winkels is nie het ons nie veel van ‘n keuse nie, ons moet eenvoudig Babilon ondersteun. Daar is baie goed in die winkels wat ek liefs nie wil sien nie, maar Jesus binne my is groter as enige euwel in Babilon.
“Ek het hulle u woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid. Soos U my gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur. En Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees.”
JOHANNES 17:14-19 AFR53
Die Filistyne was bang vir die verbondsark - 1 Samuel 4-6. Toe hulle die verbondsark in hulle afgodstempel plaas het Dagon omgeval en gebreek. Die Filistyne het toe besluit om die verbondsark terug te stuur na die Israeliete, met ‘n geskenk. Die Filistyne was bang vir die verbondsark, want hulle kon sien dat die lewende God sterker was as hulle vals gode. Jy dra die Almagtige binne jou. Jy het krag en outoriteit.
Wanneer ek verby sekere goed in die winkel stap wil ek sien hoe dit afval vanaf die rak en neerbuig voor God. Dit gaan nie oor my nie, dit gaan oor die Een binne my. Stap vol van die Heilige Gees, praat in tale of sê net die naam van Jesus, soos jy inkopies doen in Babilon.
“Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.”
I JOHANNES 4:4 AFR53
“Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.”
FILIPPENSE 2:9-11 AFR53
“Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; en 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.”
MATTHÉÜS 5:14-16 AFR53