GOD SE WIL/ GOD’S WILL
- 5 minutes read - 917 wordsVERHOED JY DAT GOD SE WIL GESKIED?
Abraham het die belofte ontvang dat sy nageslag so baie soos die sand by die see sal wees.
“dat Ek jou ryklik sal seën en jou nageslag grootliks sal vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is; en jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem.”
GÉNESIS 22:17 AFR53
Baie jare later verbrand Nebukadnésar die tempel en vir 70 jaar word die mense weggevoer in ballingskap. Wat het nou geword van God se belofte? Jesaja wys vir ons God se hart en Sy wil vir die mense.
“So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God, wat jou leer wat heilsaam is, wat jou lei op die weg wat jy moet gaan. Ag, as jy maar na my gebooie geluister het, dan sou jou vrede gewees het soos 'n rivier en jou geregtigheid soos die golwe van die see; dan sou jou nakomelinge gewees het soos die sand, en die wat uit jou liggaam voortkom, soos die korreltjies daarvan; sy naam sou nie uitgeroei of verdelg word voor my aangesig nie!”
JESAJA 48:17-19 AFR53
Van die begin af het God goeie planne gehad vir Israel en sy inwoners. Ons lees baie in die Ou Testament waar die mense verkies het om hulle eie planne te maak. Die Israeliete het verhoed dat God se wil geskied. God dwing nooit Sy wil op enige iemand af nie. God het goeie planne vir jou. Elkeen van ons moet die keuse maak of ons God se wil gaan doen. Dit bly jou keuse of jy Jesus heelhartig wil volg of nie. Die Heilige Gees wil vir jou leer en God se planne met jou deel.
“Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee. Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.”
JEREMIA 29:11-13 AFR53
“U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie.”
PSALMS 139:16 AFR53
“Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.”
JOHANNES 16:13 AFR53
ARE YOU PREVENTING GOD’S WILL TO BE DONE?
Abraham received a promise from God that his descendants will be as numerous as the sand at the sea.
Genesis 22:17 MEV
I will indeed bless you and I will indeed multiply your descendants as the stars of the heavens and as the sand that is on the seashore. Your descendants will possess the gate of their enemies.
Many years later Nebuchadnesar burnt down the temple and the people were exiled to Babylon for 70 years. What happened to God’s promise? Isaiah showed us God’s heart and His will for the people.
Isaiah 48:17-19 TPT
This is what YAHWEH, your Kinsman-Redeemer, the Holy One of Israel says: “I am YAHWEH, your God. I am the One who teaches you how to succeed and who leads you step by step in the way you should go. [18] If only you had listened to my commands, then peace would have flowed like a river for you and success would wash over you like waves of the sea. [19] Your children would have multiplied to become like the sand of the seashore and your descendants like grains of sand. There would be no end of them, and I would not cut them off.”
From the start God had good plans for Israel and it’s residents. Often in the Old Testament the people decided to follow their own plans. Unfortunately people’s plans often prevent God’s plans from happening.
God doesn’t force His will on anyone. God has good plans for you. You have to decide if you want to see God’s will done in your life. It always remains your choice to follow Jesus wholeheartedly. Holy Spirit wants to teach you and show you God’s plans for your life.
Jeremiah 29:11-13 MEV
For I know the plans that I have for you, says the LORD, plans for peace and not for evil, to give you a future and a hope. [12] Then you shall call upon Me, and you shall come and pray to Me, and I will listen to you. [13] You shall seek Me and find Me, when you shall search for Me with all your heart.
Psalm 139:16 MEV
Your eyes saw me unformed, yet in Your book all my days were written, before any of them came into being.
John 16:13 TPT
But when the truth-giving Spirit comes, he will unveil the reality of every truth within you. He won’t speak on his own, but only what he hears from the Father, and he will reveal prophetically to you what is to come.
John 16:13 MEV
But when the Spirit of truth comes, He will guide you into all truth. For He will not speak on His own authority. But He will speak whatever He hears, and He will tell you things that are to come.