OORSPRONG VAN DIE NASIES/ ORIGIN OF THE NATIONS
- 14 minutes read - 2956 wordsOorsprong van nasies in die Bybel
KITTIËRS EN DODANIETE
Noag het 3 seuns gehad Sem, Gam en Jafet. Jafet het 7 seuns gehad. Sy seun Jawan het 4 seuns gehad. Hulle het verdeeld geraak en elkeen sy eie taal gepraat en by die kus gaan woon, die Kittiërs en Dodaniete het o.a. uit hulle gevorm - Génesis 10:2-5. God het die nasies verdeel en verskillende tale gegee met die bou van die toring van Babel - Génesis 11:7-9.
KANAÄNIETE
Hulle was die afstammelinge van Kanaän, seun van Gam, kleinseun van Noag - Génesis 9:18-29. Gam was ongehoorsaam aan God en sy 4 seuns het 4 lande gevorm - Kus (Ethiopië), Misraím (Egipte), Put (Libië of Somalië) en Kanaän (Israel) - Génesis 10:6.
Kanaän word vervloek en moes sy broer Sem se dienskneg word. Sidoniete, Hetiete, Jebusiete, Amoriete, Girgasiete, Hewiete, Arkiete, Siniete, Arwadiete, Semariete en Hamatiete was almal Kanaäniete - Génesis 10:15-19, 1 Kronieke 1:1:13-16. Hierdie 11 nasies het die Kanaäniete gevorm. God het die land Kanaän weggeneem van Kanaän en aan Abraham (nageslag van Sem) gegee. Jare later het Josua en die Israeliete die land Kanaän ingeneem.
HEBREËRS/ISRAELIETE
Die Israeliete is oorspronklik uit Sem se nageslag. God het Abraham geroep om alles agter te laat en Hom te volg. Dit is ‘n skaduwee van Christene wat alles moet agterlaat en Jesus hulle eerste liefde moet maak.
“En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber (die oorsprong van die Hebreërs), die ouer broer van Jafet, is seuns gebore.”
GÉNESIS 10:21 AFR53
“Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpágsad en Lud en Aram. En die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas. En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber. En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.”
GÉNESIS 10:22-25 AFR53
“Aanskou Abraham, julle vader, en Sara, wat julle gebaar het; want as eenling het Ek hom geroep en hom geseën en hom vermenigvuldig.”
JESAJA 51:2 AFR53
Abram (Abraham) het met sy half-suster Sarai (Sara) getrou. God het ‘n verbond met hulle gesluit en hul name verander. God het ‘n verbond met ons en eendag sal Hy ook vir ons ‘n nuwe naam gee - Openbaring 2:17. Isak is gebore en is met sy klein niggie Rebekka getroud. Hulle het tweeling seuns Esau en Jakob gehad. Jakob het 12 seuns by 4 vroue gehad om die 12 stamme van Israel te vorm, wat uit Egipte na Kanaän getrek uit.
JODE
Salomo se vroue het hom verlei om afgode te aanbid. Na Koning Salomo se dood het die 12 stamme verdeel in 2 groepe: die noordelike en suidelike koninkryk. Israel/Efraim/Noordelike Koninkryk het uit 10 stamme bestaan en Samaría was hulle hoofstad. Ruben, SImeon, Dan, Naftali, Gad, Aser, Íssaskar, Sébulon, Manasse en Efraim (Josef se 2 seuns) was bekend as Israel of die Efraímiete. Assirië het hulle in ballingskap weggevoer. Die stam se sonde het veroorsaak dat hulle tussen die nasies versprei is - 2 Konings 17.
Juda/Suidelike Koninkryk het uit Juda, Benjamin en Leviete bestaan en Jerusalem was hulle hoofstad - 1 Konings 11 -12, 2 Kronieke 11:12-14. Vroeër in die tyd van die rigters het Benjamin se stam amper uitgesterf a.g.v. hulle sonde - Rigters 20-21, 1 Kronieke 86. Die Leviete het nie hulle eie land besit nie en het 13 stede in Juda en Efraim gekry - Josua 21. Sommige van die Leviete (kohanim/priesters) het deel gebly van die Jode. Ter wille van Dawid kon die stam Juda oorleef deur die eeue.
EDOMIETE
Die Edomiete was Esau se nageslag. Esau en Jakob was die tweelingseuns van Isak en Rebekka. Esau het Sy eersgeborene reg verkoop vir rooi lensiesop. Die woord “edom” is die Hebreeuse woord vir rooi (Strong’s H123).
“Toe sê Esau vir Jakob: Laat my tog sluk van die rooigoed daar, want ek is moeg. Daarom het hulle hom Edom genoem.”
GÉNESIS 25:30 AFR53
FILISTYNE
Misráim (Egipte), seun van Kus en keinseun van Noag, was die vader van die Ludiete, Anamiete, Lehabiete, Nafuhiete, Patrusiete, Kasluhiete en Kaftoriete. Die Filistyne het uit die Kaftoriete voortgekom - Génesis 10:13-14, Amos 9:7. Goliat was ‘n Filistyn - 1 Samuel 17:4.
MOABIETE EN AMMONIETE
Lot se 2 dogters het hulle pa dronk gemaak en kinders by hom gehad. Die oudste het die Moabiete gevorm en die jongste het die Ammoniete gevorm - Génesis 19:35-38.
Die Moabiete en Ammoniete was vyande van Israel en hulle mag nooit vrede met hulle maak nie - Deuteronómium 23:3-6
Rut was ‘n Moabiet en sy is in Jesus se geslagregister. Boas (haar losser - “kinsmen redeemer”) het haar vrygemaak toe hulle trou. Dit is ‘n skaduwee van die heidinne wat deel van God kan word deur Jesus.
ISMAELIETE, MIDIANIETE EN ASSURIETE
Voor Isak se geboorte het Abraham ‘n baba gehad by Sara se slavin, Hagar. Ismael het die vader geword van 12 vorste en hulle was vyandig gesind teenoor Isak - Génesis 25:12-18. Die Ismaeliete word ook Hagareners genoem - 1 Kronieke 5:19-20.
Abraham het na Sara se dood nog ‘n vrou gehad nl. Ketúra. Ketúra het 6 seuns gehad. Hulle seun Mídian was die vader van die Midianiete. Moses het getrou met ‘n Midianiet, want sy skoonpa was ‘n priester van Mídian - Exodus 3:1.
Abraham en Ketúra se kleinseun Dedan was die vader van die Assuriete, Letusiete en Leümmiete. Isak was die enigste seun van Abraham wat grond as ‘n erfporsie ontvang het - Génesis 25:1-6.
ASSIRIËRS
Assur (Assirië) was langs die Tigrisrivier(Irak en dele van Turkye) geleë -Génesis 2:14.
Nimrod (kleinseun van Noag) het Ninevé in die land Assur gebou - Génesis 10:8-12.
Die Assiriërs het God se kinders onderdruk sonder dat hulle ‘n goeie rede daarvoor gehad het - Jes 52:4. Daar was gedurig oorlog tussen die Assiriërs en Babiloniërs. Kores van Persië het Assirië ingeneem.
BABILONIËRS
Nimrod was die seun van Kus en die kleinseun van Noag. Hy het Babel (naby Bagdad) in die land Sínear of land van die Chaldeërs (Babilon - Irak, dele van Sirië en Turkye) gebou, langs die Eufraatrivier. Nimrod was ‘n geweldenaar en vol sonde - 1 Kronieke 1:10, Génesis 10:8-12. Hy was waarskynlik verantwoordelik vir die bou van die toring van Babel. Die name “Babel” en “Babylon” beteken hek van god(e) of verwarring - Strong’s H894 & H895.
Die mense het probeer om ‘n “portal” of ‘n hek na vals gode te open en gevolglik het God verwarring veroorsaak - Génesis 11.
Babilon is reg deur die Bybel die vyand van God en sy mense. Koning Nebukadnésar is die bekendste Babiloniër in die Bybel. Hy het Jerusalem ingeneem en die eerste tempel verbrand. Kores van Persië het later Babilon ingeneem.
Irak waar die stad Babilon (naby Bagdad) geleë was, is vandag steeds een die grootse vyande van die Jode.
Tydens die tribulasie sal daar met die geestelike Babilon, wat ons handelstelsel simboliseer, afgehandel word - Openbaring 17-18. In Exodus het die plae oor die Egiptenaars gekom, maar die Israeliete was veilig in Gosen. Christene moet seker maak dat hulle veilig by Jesus is sodat die plae in die toekoms ons nie kan aanraak nie.
“En ek het 'n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.”
OPENBARING 18:4 AFR53
SAMARITANE
1 Konings 11-12, Esra 4, Johannes 4:1-42, Lukas 10:25-37, 27:11-19, Matthéüs 10:5-6, Handelinge 8:14-25.
Samaritane is gebore toe Jode met heidinne getrou het.
Die Jode het ‘n gedeelte van hul geloof oorgedra.
Hulle het die Torah (eerste 5 boeke van die Bybel) gevolg.
Hulle het God op ‘n berg aanbid en nie in Jerusalem nie.
Hulle het in Samaría gewoon.
Samaría was die hoofstad van Israel/Efraim/Noordelike koninkryk.
Koning Omri het die berg Samaría vir 2 talente silwer gekoop - 1 Konings 16:24.
Die Jode en Samaritane het glad nie gemeng nie.
Die Samaritane wou vir Serubbábel help met die bou van die tweede tempel. Toe hy nie hulle hulp wou hê nie het hulle die bouery probeer stopsit. Jesus het die dissipels na die Jode gestuur en spesifiek opdrag gegee om weg te bly van die Samaritane. Toe die Samaritaanse vrou by die fontein, Jesus se liefde ervaar, het sy geweet dat Hy die Messias is. Baie Samaritane het tot bekering gekom nadat hulle die vrou se getuienis gehoor het. Toe Jesus 10 melaatse mans genees het was dit die Samaritaan wat God verheerlik het en by Jesus se voete neergeval het. Later nadat Jesus reeds opgevaar het, het Petrus en Johannes na Samaría gegaan. Hulle het vir die Samaritane gebid sodat hulle die Heilige Gees kon ontvang.
Dis hartseer, maar al Israel se vyande was oorspronklik familielede van die Israeliete.
ORIGIN OF THE NATIONS IN SCRIPTURE
Genesis 10:1-5 KJV
Now these are the generations of the sons of Noah, Shem, Ham, and Japheth: and unto them were sons born after the flood.
The sons of Japheth; Gomer, and Magog, and Madai, and Javan, and Tubal, and Meshech, and Tiras. [3] And the sons of Gomer; Ashkenaz, and Riphath, and Togarmah. [4] And the sons of Javan; Elishah, and Tarshish, Kittim, and Dodanim. [5] By these were the isles of the Gentiles divided in their lands; every one after his tongue, after their families, in their nations. (Genesis 11:7-9)
CANAANITES
The Canaanites were descendants of Canaan, son of Ham and grandson of Noah - Genesis 9:18-29. Ham was disobedient and did not follow God. He had 4 sons and 4 countries developed from them - Cush (Ethiopia), Mizraim (Egypt), Put/Phut (Libya, possibly Somalia) and Canaan.
Canaan was cursed and had to be his brother Shem’s servant. Canaan consisted of 11 nations.
Genesis 10:15-20 TPT
Canaan was the father of Sidon (his firstborn), the Hittites, [16] the Jebusites, the Amorites, the Girgashites, [17] the Hivites, the Arkites, the Sinites, [18] the Arvadites, the Zemarites, and the Hamathites. The families of the Canaanites eventually scattered across [19] the Canaanite territory extending from Sidon toward Gerar to Gaza including Sodom, Gomorrah, Admah, and Zeboiim, as far as Lasha. [20] These were the descendants of Ham by families, lands, languages, and nations.
Due to the sin of the Canaanites God took the land away from the Canaanites and gave it to Abraham (descendants of Shem). Many years later Joshua and the Israelites took possession of the land and it became known as Israel.
HEBREWS/ISRAELITES
The Hebrews originated from Shem’s descendants. God called Abraham and he had to leave everything behind. That is a shadow of Christians leaving everything behind to follow Jesus, our first love.
Genesis 10:21 TPT
Shem, the older brother of Japheth, also had sons and was the ancestor of all the sons of Eber, who were also known as “Hebrews.”
Genesis 10:22-26 TPT
The sons of Shem were Elam, Assyria, Arphaxad, Lud, and Aram. [23] The sons of Aram were Uz, Hul, Gether, and Mash. [24] Arphaxad was the father of Shelah, the father of Eber. [25-26] Eber was the father of two sons: Peleg, (or “Division,” for during his lifetime the earth was divided), and his brother Joktan, the father of Almodad, Sheleph, Hazarmaveth, Jerah,
Isaiah 51:2 TPT
Yes, look to Abraham your father and to Sarah, who bore you. For when I called Abraham, he was but one person, but I blessed him greatly so that one became many.”
Abram (Abraham) married his half sister Sarai (Sarah). God made a covenant with them and changed their names. We have a covenant with God and one day He will change our names - Revelation 2:17. Later Isaac was born and he married his second cousin Rebekah. They had twins - Esau and Jacob. Jacob’s name was changed to Israel. Jacob had 12 sons with 4 different women to form the 12 tribes of Israel, that eventually moved from Egypt to Israel.
JEWS
Solomon’s many wives seduced him to follow their false gods. After King Solomon’s death God divided the 12 tribes into 2 kingdoms. The northern kingdom/ Ephraim/Israel consisted of 10 tribes with Samaria as their capital. The 10 tribes were Reuben, Simeon, Dan, Naphtali, Gad, Asher, Issachar, Zebulon, Manassah and Ephraim (Joseph’s 2 sons). The northern kingdom was dispersed amongst the nations due to their sins - 2 Kings 17.
The southern kingdom/Judah consisted of 3 tribes - Judah, Levi and Benjamin - and the capital was Jerusalem - 1 Kings 11-12, 2 Chronicles 11:12-14. Earlier in the time of the judges Benjamin’s tribe almost disappeared because of the their sin - Judges 20-21, 1 Chronicles 8. The Levites didn’t inherit land, but had 13 cities in Judah and Ephraim - Joshua 21. Some of the Levites (Cohanim/priests) remained part of the Jews today. For David’s sake God preserved the tribe of Judah.
EDOMITES
The Edomites were Esau’s descendants. Esau and Jacob were the twin sons of Isaac and Rebekah. Esau sold his birthright for red lentil soup. Die word “edom” is the Hebrew for red (Strong’s H123).
Genesis 25:30 TPT
Smelling the aroma of food, Esau said to Jacob, “I’m starving! Let me eat some of that red stuff you’re cooking.” (This is why he is also called Edom.)
PHILISTINES
Mizraim (Egypt) was the son of Cush and grandson of Noah. The Philistines originated from the Caphtorites - Amos 9:7. Goliath was a Philistine - 1 Samuel 17:4.
Genesis 10:13-14 TPT
Egypt (Mizraim) was the father of the Ludites, Anamites, Lehabites, Naphtuhites, [14] Pathrusites, Casluhites, and Caphtorites (the ancestors of the Philistines).
MOABITES AND AMMONITES
Lot’s daughters made him drunk and had children with him. The oldest daughter’s offspring formed the Moabites and the younger formed the Ammonites - Genesis 19:35-38. The Moabites and Ammonites were enemies of Israel and Israel were not to make peace with them - Deuteronomy 23:3-6.
Ruth was a Moabite and her name can be found in Jesus’ genealogy. Boaz her kinsmen redeemer freed her when they got married. This is a shadow of Jesus (our Bridegroom) freeing the gentiles.
ISHMAELITES, MIDIANITES AND ASHURITES
Before Isaac was conceived Abraham has a son (Ishmael) with Sarah’s slave, Hagar. Ishmael became the father of 12 princes and they were enemies of Israel - Genesis 25:12-18. The Ishmaelites were also called the Hagrites - 1 Chronicles 5:19-20.
After Sarah’s death Abraham had another wife Keturah. Keturah had 6 sons. Their son Midian was the father of the Midianites. Moses married a Midianite; his father-in-law was a Midianite priest - Exodus 3:1.
Abraham and Keturah’s granson Dedan was the father of the Ashurites, the Letushites, and the Leummites.
Genesis 25:2-4 TPT
She and Abraham had sons named Zimran, Jokshan, Medan, Midian, Ishbak, and Shuah. [3] Jokshan was the father of Sheba and Dedan. [4] Dedan’s sons were the Midian’s sons were Ephah, Epher, Hanoch, Abida, and Eldaah. All these were the descendants of Keturah.
ASSYRIANS
Assyria was next to the Tigrus river (Iraq and parts of Turkey) - Genesis 2:14. Nimrod (grandson of Noah) built Nineveh in Assyria - Genesis 10:8-12.
The Assyrians oppressed God’s people for no good reason - Isaiah 52:4. There was often war between Assyria and Babylon. Cyrus of Persia took Assyria captive.
BABYLONIANS
Nimrod also built Babel (close to Bagdad) in the land Shinar or land of Chaldeans, next to the Euphrates river.
(Babylon - Iraq, parts of Syria and Turkey)
Nimrod was a mighty hunter/conqueror/strong man/giant and rebelled against God - Genesis 10:8-12, 1 Chronicles 1:10. He was probably responsible for building the tower of Babel. The names “Babel” and “Babylon” means gate of god(s) or confusion -Strong’s H894 & H895. The people wanted to open a portal or gate to false gods and God cause confusion amongst them - Genesis 11.
Babylon is the enemy of God and His people. King Nebuchadnezzar was a Babylonian and he invaded Jerusalem and burnt down the temple. Cyrus from Persia later invaded Babylon. Iraq is today still an enemy of Israel.
During the tribulation God will deal with spiritual Babylon which symbolizes our world trade system - Revelation 17-18. In Egypt God’s people were protected in Goshen while the plagues affected the Egyptians. Christians must find their protection in the Lord in order to stay safe from the world’s plagues.
Revelation 18:4 MEV
Then I heard another voice from heaven saying: " 'Come out of her, my people,' lest you partake in her sins, and lest you receive her plagues.
SAMARITANS
1 Kings 11-12, Ezra 4, John 4:1-42, Luke 10:25-37, 27:11-19, Matthew 10:5-6, Acts 8:14-25.
Samaritans were born when Jews married heathens.
Part of Jewish tradition and religion were carried over to the Samaritans.
They observed the Torah (law - first 5 books of the Bible).
They prayed to God at another mountain and not in Jerusalem.
They lived in Samaria. Samaria used to be the capital of the northern kingdom/Israel/Ephraim.
King Omri bought the hill of Samaria for 2 silver talents - 1 Kings 16:24.
Jews and Samaritans did not mingle.
The Samaritans wanted to help Zerubabbel with the building of the second temple. When he didn’t want their help they tried to stop them from building further. Jesus sent the disciples to the Jews and specifically told them to avoid the Samaritans. When the Samaritan woman experienced Jesus’ love at the fountain she knew He was the Messiah. Many Samaritans accepted Jesus as their Saviour after they heard her testimony. When Jesus healed the 10 lepers it was the Samaritan that praised and thanked Jesus. After Jesus’ resurrection Peter and John travelled to Samaria. They prayed for the Samaritans to receive the Holy Spirit.
It is very sad, but all the Jews’ enemies were originally family members.