I’m passionate about following God and helping people reach their destiny.
GOD IS MORE POWERFUL
1 Chronicles 29:11 MEV
Yours, O LORD, is the greatness, and the power, and the glory, and the victory, and the majesty, for everything in the heavens and the earth is Yours. Yours is the kingdom, O LORD, and You exalt Yourself as head above all.
Some New Testament believers had a weak conscience and thought meat meant for idol worship would defile them if they ate it. In the Old Testament there are numerous verses that emphasize that idols are manmade structures with eyes and ears, but they can’t talk or hear. People that pray to them will become dead and powerless like they are - Psalm 115:4-8; 106:34-39, Deuteronomy 27:15, Hosea 4:12-14.
ONTEVREDENHEID
Baie Christene is ontevrede oor die situasie waarin hulle hulself bevind. Christene moet leer om vrede te vind in enige situasie. Soms laat God ons toe om weg te stap. Dikwels bly mense ontevrede, waar hulle ook al is, weens ‘n gebrek aan Heilige Gees leiding.
“Laat elkeen in die roeping bly waarin hy geroep is. Is jy as slaaf geroep, laat dit jou nie kwel nie; maar as jy ook vry kan word, maak daar des te meer gebruik van. Want die slaaf wat in die Here geroep is, is 'n vrygemaakte van die Here; so is ook hy wat as vryman geroep is, 'n slaaf van Christus. Julle is duur gekoop; moenie slawe van mense word nie. Laat elkeen, broeders, in die staat waarin hy geroep is, daarin bly voor God.”
I KORINTHIËRS 7:20-24 AFR53
JUDGEMENT
LEIERSKAP
Paulus het verstaan dat leiers slegs medewerkers van God is. ‘n Goeie leier wil die liggaam toerus om beter Christene te wees, sonder enige agendas van hul eie. ‘n Leier moenie manipulerend wees of probeer om Heilige Gees te wees nie. ‘n Goeie leier soek volgelinge vir God en nie vir hom/haar self nie. Paulus het in die voetspore van Jesus gevolg en eiebelang gekruisig. Die Goeie Herder (Jesus) het Sy lewe afgelê vir Sy skape.
ONS HET ALLES
Een van die grootste probleme wat Christene het is dat hulle nie besef wat hul erfenis in Jesus is nie. Baie kan sien dat Jesus vir hulle gesterf het, maar hulle besef nie wat dit beteken nie. Die Bybel sê dat ons ALLES HET. Heilige Gees wil jou help sodat jy ALLES KAN WEET. Paulus het geskryf dat die gelowiges in Korinthe ryk gemaak is in Jesus.
Genadegawes en kennis is tot jou beskikking. Heilige Gees wil selfs die toekoms met jou deel. Jy het alles tot jou beskikking om ‘n vlekkelose bruid, met genoeg olie, te wees. Ons tas nie in die donker rond nie; ons het die LIG binne ons.
LAAT JOU WOORDE MIN WEES
Ons leef in ‘n samelewing waar almal baie lief is om hulle opinies te deel. Mense hou van hulle eie stemme. Sekere Christene se opinies verskil hemelsbreed van die Bybel. Die Bybel is ons “manual”. Maak seker dit wat jy sê, hoor en glo is korrek.
Isak het Jakob met sy woorde geseën. Toe hy besef dat hy bedrieg is kon hy nie sy woorde terugneem nie - Génesis 27.
Ons is verantwoordelik vir elke woord wat ons spreek. Maak seker jy spreek lewe en nie dood nie.
Paulus se doring in die vlees
“En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my 'n doring in die vlees gegee, 'n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie. Hieroor het ek die Here drie maal gebid, dat hy van my sou wyk. En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.”
Get rid of the spirit of death and be healthy
We have the lifegiving God inside us. Jesus totally obliterated death. Death has no hold on us now and for eternity. We should be whole, healthy, happy and have no lack.
Hebrews 2:14-15 AMPC
Since, therefore, [these His] children share in flesh and blood [in the physical nature of human beings], He [Himself] in a similar manner partook of the same [nature], that by [going through] death He might bring to nought and make of no effect him who had the power of death-that is, the devil- [15] And also that He might deliver and completely set free all those who through the [haunting] fear of death were held in bondage throughout the whole course of their lives.
IS JY GEREED?
Die grond was heilig waar die Engel van die Here (waarskynlik Jesus) verskyn het. Moses het in die huis van die farao grootgeword waar afgode aanbid is. Daarna het Moses ‘n man doodgeslaan en tussen die Midianiete gebly. Moses was vol sonde en het nie vir God geken nie. Hy moes sy skoene uittrek voordat hy nader aan God kon gaan.
“Daarop verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n vuurvlam uit 'n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie! En Moses sê: Laat ek tog nader gaan en hierdie groot verskynsel bekyk, waarom die doringbos nie verbrand nie. Toe die Here sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek. En Hy sê: Moenie nader kom nie. Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond. Verder sê Hy: Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob. Toe het Moses sy aangesig verberg, want hy was bevrees om God aan te sien.”
EXODUS 3:2-6 AFR53