I’m passionate about following God and helping people reach their destiny.
CITIZENS OF HEAVEN
We are citizens of Heaven and we are seated with Jesus in Heaven.
Philippians 3:20 MEV
But our citizenship is in heaven, from where also we await for our Savior, the Lord Jesus Christ,
Ephesians 2:4-6 MEV
But God, being rich in mercy, because of His great love with which He loved us, [5] even when we were dead in sins, made us alive together with Christ (by grace you have been saved), [6] and He raised us up and seated us together in the heavenly places in Christ Jesus,
Your physical body is still on earth but you are one with Jesus in the spirit realm. It’s your responsibilty to make the spirit realm more real than the flesh. While you are led by your flesh you won’t experience Heaven on earth. When you allow Holy Spirit to lead you, peace and love will surround you. Your focus will be on Jesus and heavenly things. Signs and wonders will start following you. By faith, start living from the finished work of Jesus. You are a citizen of Heaven and you can access Heaven’s supply.
Matthew 6:9-10 MEV
"Therefore pray in this manner: Our Father who is in heaven, hallowed be Your name. [10] Your kingdom come; Your will be done on earth, as it is in heaven.
Colossians 3:1-3 MEV
If you then were raised with Christ, desire those things which are above, where Christ sits at the right hand of God. [2] Set your affection on things above, not on things on earth. [3] For you are dead, and your life is hidden with Christ in God.
Colossians 3:2 TPT
Yes, feast on all the treasures of the heavenly realm and fill your thoughts with heavenly realities, and not with the distractions of the natural realm.
NADER TOT GOD EN HY SAL TOT JULLE NADER
Ons moet ‘n begeerte hê om meer van God te ervaar. Moses, Jesaja, Eségiël, Daniël, Paulus en Johannes het wonderlike ervarings beleef. Interaksie tussen God en die mens is steeds moontlik vandag.
Toe Moses die brandende bos sien het hy nuuskierig nader gegaan. Moses en die 70 het opgeklim en God gesien.
“Daarop verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n vuurvlam uit 'n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie! En Moses sê: Laat ek tog nader gaan en hierdie groot verskynsel bekyk, waarom die doringbos nie verbrand nie. Toe die Here sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek. En Hy sê: Moenie nader kom nie. Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond. Verder sê Hy: Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob. Toe het Moses sy aangesig verberg, want hy was bevrees om God aan te sien.”
EXODUS 3:2-6 AFR53
KERSBOOM OF AFGOD?
“Want die insettinge van die volke is nietigheid; want 'n boom uit die bos kap hulle om, die handewerk van 'n ambagsman met die byl. Hulle versier dit met silwer en goud, hulle maak dit vas met spykers en hamers, dat dit nie waggel nie. Soos 'n voëlverskrikker in 'n komkommertuin is hulle: hulle kan nie praat nie; ja, hulle moet gedra word, want hulle kan nie loop nie. Wees nie bevrees vir hulle nie, want hulle kan geen kwaad doen nie, maar daar is ook geen goeddoen by hulle nie.”
DIE KLIP
Jakob moes vlug na Haran omdat Esau hom wou doodmaak - Génesis 27:41-45. Jakob het sy vader bedrieg en tog het God met hom gepraat. Ek neem aan dat hy alleen, bang vir die toekoms en moeg gevoel het toe hy ‘n klip neem om sy kop op te rus. God het egter ‘n plan gehad. Terwyl hy slaap het hy ‘n wonderlike ontmoeting met God gehad. Die klip was ‘n simbool van Jesus. Jesus word later die hoeksteen genoem - Matthéüs 21:42. Wanneer ons rus vind in Jesus maak dit die pad oop vir drome, visioene en ontmoetings met die Vader. Ons hoef nie langer bevrees te wees vir die toekoms nie.
Paulus se brief aan die Kolossense
Lees Kolossense 1-4.
Paulus was vol van Jesus se liefde vir sy medemens. Sy missie was om die liggaam toe te rus om heilig te wees en goeie vrug te dra. Hy wou nie vir homself ‘n platform skep, ‘n spoggerige kerk gebou oprig of self skatryk word nie. Geld is na Jerusalem gestuur om mense in nood te help. Geld is ‘n seëning van God en mense moet leiers kan vertrou om hul bydraes vir God se koninkryk te gebruik.
DIE VOLHEID VAN GOD
Jesus is die beeld van die onsienlike God en in Hom is die volheid van God.
“Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte — alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand. En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees. Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon”
Your inheritance and gifts are for now.
When we die we will experience perfect eternal life in Heaven. Fortunately we are not helpless here on earth. Jesus died and left us an inheritance; He gave us Holy Spirit and a variety of gifts.
Ephesians 4:8 TPT
This is why he says: “He ascends into the heavenly heights taking his many captured ones with him, and gifts were given to men.”
I once saw a treasure chest full of pearls and jewellery with precious stones. I believe the Lord showed me the abundance of spiritual gifts that He has for us. Paul encourages us to seek these “higher gifts”.
“Super” genade
God het almal wat Hy geskape het onvoorwaardelik lief. God is altyd goed, maar sonde het nagevolge. Christene moet deur ‘n proses van heiligmaking en groei gaan.
Mense sê hulle is Christene, maar hulle leef steeds in sonde. Jesus vergewe ons wanneer ons om vergifnis vra. Sommige mense het “gewoonte sonde”. Hulle glo hulle hoef nie te verander nie, want hulle is reeds gered. Jesus kom vir ‘n vleklose bruid. Ons moet heilig wees. Jesus het die man by die poel van Betésda genees. Die man was 38 jaar lank siek. Jesus gee ‘n waarskuwing aan die man nadat Hy hom genees het.
SATAN SE SAAD
God het die mens na Sy beeld geskape om met Hom ‘n verhouding te hê. Satan wou ook ‘n familie van sy eie skep.
“En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.”
GÉNESIS 3:15 AFR53
Judas het Jesus verraai. Jesus het gesê dat Judas sy hakskeen opgelig het teen Hom. Judas was ‘n seun van satan omdat hy homself oorgegee het aan die vyand. Jesus het die graf oorwin en die vyand se kop vermorsel.