I’m passionate about following God and helping people reach their destiny.
WIE KRY DIE EER?
Petrus het geweet dat hy nie mense kan genees nie. Genesing en wonderwerke is slegs moontlik deur geloof in Jesus. Heilige Gees werk deur ons en tekens en wonders volg. Die Vader moet verheerlik word wanneer iemand gesond word. Ons moet versigtig wees om nie mense te volg en hulle te verhoog nie. Al die eer kom God toe wanneer Hy gebede verhoor. Jesus het verstaan dat God goed is en Hy die Een is wat genees. Sonder Jesus kan ons niks doen nie.
DIE KINDERS VAN VANDAG
Ek hoor ouer mense kla oor die kinders van vandag. Wie het die “kinders van vandag” grootgemaak? Die antwoord is eenvoudig: die ouers van vandag.
Kinders weet soveel meer oor die wêreld, maar al hoe minder oor God.
In ons wêreld plaas mense dikwels rituele bo goddelike instruksies. Mense sal babas en kinders laat doop, inseën of kerk en Sondagskool toe stuur in plaas daarvan om self verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle Christelike opvoeding. Ons kan nie op ander mense staatmaak om ons kinders te leer nie. Dit is elke Christen ouer se eie verantwoordelikheid.
FIRST SALVATION AND THEN BAPTISM
LASARUS
Lasarus: Strong’s G2976 - Een wat God help.
Ons lees van 2 mense met die naam Lasarus in die Bybel. In Lukas 16 vertel Jesus ‘n gelykenis van Lasarus en ‘n ryk man. Lasarus was ‘n arm man vol swere wat by die poorte van ‘n ryk man gelê het. Die honde het sy wonde gelek en hy was afhanklik van krummels van die ryk man se tafel. Die ryk man het ‘n wonderlike en weelderige lewe op aarde gehad.
Na hul dood was Lasarus in die boesem van Abraham en die ryk man in die doderyk. Dit was te laat vir die ryk man om sy lewe reg te ruk. Lasarus was “een wat God help”.
THE MERCY SEAT
The mercy seat was made of pure gold and was placed on top of the ark of the covenant between 2 angels (cherubim). God met and spoke to the priest from above the mercy seat between the 2 cherubim. The mercy seat was a shadow of God’s throne in Heaven - Isaiah 6:1-3; Ezekiel 1, Revelations 4:1-11.
Exodus 25:10-22 MEV
They shall make an ark of acacia wood two and a half cubits long, and one and a half cubits wide, and one and a half cubits high. [11] You shall overlay it with pure gold, inside and out shall you overlay it, and you shall make a gold border around it. [12] You shall cast four gold rings for it and put them on the four feet with two rings on the one side of it and two rings on the other side of it. [13] You shall make poles of acacia wood and overlay them with gold. [14] You shall put the poles into the rings on the sides of the ark in order to carry the ark with them. [15] The poles must remain in the rings of the ark. They must not be removed from it. [16] You shall put into the ark the testimony which I shall give you. [17] You shall make a mercy seat of pure gold, two and a half cubits long and one and a half cubits wide. [18] You shall make two cherubim of gold, make them of hammered work at the two ends of the mercy seat. [19] Make one cherub on the one end and the other cherub on the other end. From the mercy seat you shall make the cherubim on its two ends. [20] The cherubim shall stretch forth their wings upward, covering the mercy seat with their wings and facing one another. The faces of the cherubim are to face toward the mercy seat. [21] You shall put the mercy seat above upon the ark, and in the ark you shall put the testimony that I will give you. [22] I will meet with you there, and I will meet with you from above the mercy seat, from between the two cherubim which are upon the ark of the testimony. I will speak with you all that I will command you for the children of Israel.
DIE GEES
God het die Gees in Adam geblaas en Jesus het op die dissipels geblaas en gesê dat hulle die Gees moet ontvang.
“En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees.”
JOHANNES 20:22 AFR53
In die Ou Testament het die Gees tydelik oor mense gekom en dan weer gegaan. Die werkers het God se Gees ontvang om voorwerpe te maak vir die tent van ontmoeting - Exodus 31:1-11.
DIE LIGGAAM
Adam se liggaam is na God se beeld geskape. Die liggaam word begrawe wanneer die siel en gees terugkeer na God. Ons moet ons liggaam bewaar van sonde, want die liggaam is die tempel van God. Na ons dood sal ons ‘n nuwe verheerlikte liggaam kry.
“Weet julle nie dat julle liggame lede van Christus is nie? Sal ek dan die lede van Christus neem en dit lede van 'n hoer maak? Nee, stellig nie! Of weet julle nie dat hy wat 'n hoer aanhang, met haar een liggaam is nie? Want die twee, sê Hy, sal een vlees wees. Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom. Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat 'n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf, sondig teen sy eie liggaam. Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?”
DIE SIEL
Die mens bestaan uit liggaam, siel en gees. Kom ons kyk wat sê die Bybel oor die siel.
Ragel se siel het uitgegaan toe sy sterf - Génesis 35:18. Slegs die liggaam van ‘n mens word begrawe, want die gees en die siel verlaat die liggaam.
Wanneer jy lief is vir iemand kan jou siel verkleef raak aan daardie persoon se siel - Génesis 34:3,8; 1 Samuel 18:1,3, 20:3,4,17. Sielsbande kan vorm tussen ‘n man en vrou of tussen goeie vriende.
LIGGAAM, SIEL EN GEES
“En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.”