I’m passionate about following God and helping people reach their destiny.
GEEN VREES VIR DIE TOEKOMS NIE
Baie mense maak ons bang vir die toekoms. Matthéüs 24 en die boek Openbaring is vol negatiewe dinge wat in die toekoms gaan gebeur. God sal op Sy tyd en Sy manier die duiwel en sy volgelinge oordeel. Christene is veilig by Jesus in elke situasie. Psalms 91 verseker ons dat God en Sy engele ons altyd beskerm. Vir Christene moet dit dien as motivering om alles te doen waarvoor God hulle geroep het.
THE BLOOD
PETRUS
Na 3 jaar by Jesus was Petrus steeds vol foute. Hy het ‘n soldaat se oor afgesny en Jesus uit vrees 3 keer verloën. Heilige Gees het Petrus verander sodat God hom kon gebruik. Petrus het krag en outoriteit gekry sodat selfs sy skaduwee mense kon genees. Petrus het al die eer aan Jesus gegee wanneer iemand genees is. Heilige Gees wil jou ook verander sodat God jou kan gebruik.
Growing your faith
Sending out the 70
Read Luke 10:1-24.
When you read these verses, imagine Jesus is giving these instructions to you. Most of us are not called to exclusively spread the message, but we can all incorporate this strategy into our daily life.
Luke 10:2 TPT
He released them with these instructions: “The harvest is huge. But there are not enough harvesters to bring it in. As you go, plead with the Owner of the Harvest to send out many more workers into his harvest fields.
WEERSTAAN VERSOEKING
Versoeking kom nooit van God nie; dit kom altyd vanaf die vyand. Die vyand plaas ‘n begeerte in ‘n mens se gedagtes. Dan het ons ‘n keuse of ons dit gaan weerstaan of nie.
“AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie. Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet. Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok word.”
JAKOBUS 1:2-4, 12-14 AFR53
SIEKTE IN DIE OU TESTAMENT
Sara en haar skoondogter Rebekka het probleme gehad om swanger te word - Génesis 16:1, 21:7, 25:21. Abraham en Isak het uit vrees leuens vertel en Sara het haar eie planne gemaak om ‘n nageslag te kry. Hulle moes op God vertrou om swanger te raak en op God se tyd geboorte skenk.
God het Jakob beveel om Laban te verlaat en terug te keer na Kanaän. Jakob was bang om sy broer Esau weer te sien. Hy het geskenke vooruit gestuur, sy familie en diere in 2 kampe verdeel en alleen agtergebly. Hy het met God geworstel en aangedring om geseën te word. God het reeds jare gelede beloof dat Hy hom sou seën en na hom omsien - Génesis 28:13-15. In die proses het God vir Jakob op die heupbeen geslaan. Jakob het God se gesig gesien, maar was ook mank daarna - Génesis 31:3, 32.
Who is ruling?
We see 4 instances in the New Testament where God allows the enemy to rule. The two 3,5 year periods during the tribulation and again a short period after the 1000 year Messianic Age. The enemy will assemble troops to fight against King Jesus and His followers. We already know the outcome: Jesus wins at Armageddon. The enemy can also rule in the live’s of non-believers.
2 Corinthians 4:3-4 TPT
Even if our gospel message is veiled, it is only veiled to those who are perishing, [4] for their minds have been blinded by the god of this age, leaving them in unbelief. Their blindness keeps them from seeing the dayspring light of the gospel of the glory of Christ, who is the divine image of God.
Skree jy ÍKABOD?
Lees 1 Samuel 1-7.
Ongeveer 1100 v.C. was daar ‘n vrou met die naam Hanna wat gesukkel het om swanger te word. Hanna het by die tent van ontmoeting ‘n gelofte gemaak dat as God haar met ‘n seun seën sal sy hom teruggee vir God. Samuel het by Elí in Silo groot geword waar die tent gestaan het. Elí het nie van God gehoor nie en sy seuns het sonde gedoen. Samuel het God se stem gehoor en visioene gekry.