I’m passionate about following God and helping people reach their destiny.
JY HET NIE ‘N GEES VAN VREES ONTVANG NIE
“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.”
JESAJA 41:10 AFR53“MAAR nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. Want Ek is die Here, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek. Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe. Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.”
JESAJA 43:1-5 AFR53
ANOINTING
Old Testament: Strong’s H4886 - mâshach - to rub with oil, anoint, consecrate, to paint.
New Testament: Strong’s G5548 - chriō.
Thayer Lexicon: “to anoint
a. consecrating Jesus to the Messianic office, and furnishing him with the necessary powers for its administration
b. enduing Christians with the gifts of the Holy Spirit”
In Exodus 29-30 we read about a special blend of holy oil that had to be made. This oil was used to anoint Aaron, his sons, the tabernacle, the equipment and the altar.
DAAR IS SLEGS EEN OPLOSSING VIR DIE DONKERTE
Op die oomblik praat almal oor die walglike openingseremonie by die Olimpiese Spele. Verlede jaar was dit die Commonwealth Games en die Grammy’s wat ons boos gemaak het. Raak ons net vies of doen ons iets daaraan?
Jesus het 2000 jaar gelede reeds vir ons leer bid:
“Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;”
MATTHÉÜS 6:9-10 AFR53
HELDE VAN DIE GELOOF
Ek was nog nooit ‘n volgeling van mense nie, maar slegs ‘n volgeling van Jesus. Ek sal egter nooit ‘n geleentheid laat verbygaan om van ander Christene te leer nie. In Hebreërs 11 lees ons van die Ou Testament se helde van die geloof. Wanneer ons na die Nuwe Testament kyk is Jesus die grootste held, maar ons kan ook baie by Paulus en die ander apostels leer. Daarom dink ek dit is goed om meer te weet van God se helde wat die hedendaagse pinkster beweging begin het.
TOTAL SURRENDER
Mark 12:41-44 TPT
Then he sat down near the offering box, watching all the people dropping in their coins. Many of the rich would put in very large sums, [42] but a destitute widow walked up and dropped in two small copper coins, worth less than a penny. [43] Jesus called his disciples to gather around and then said to them, “I tell you the truth, this poor widow has given a larger offering than any of the wealthy. [44] For the rich only gave out of their surplus, but she sacrificed out of her poverty and gave to God all that she had to live on, which was everything she had.”
KOMMUNIKASIE
God het direk met Abraham gepraat, aan hom verskyn en deur visioene en drome met hom kommunikeer. Abraham was gehoorsaam aan God en het ook God se naam aangeroep (gebid).
Abraham het God se stem gehoor.
“EN die Here het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys. En Ek sal jou 'n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy 'n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word. Toe het Abram weggetrek soos die Here hom gesê het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud by sy vertrek uit Haran.”
GÉNESIS 12:1-4 AFR53
BE IMITATORS OF GOD
Read Ephesians 5.
Ephesians 5:1 KJV
Be ye therefore followers of God, as dear children;
Ephesians 5:1 TPT
Be imitators of God in everything you do, for then you will represent your Father as his beloved sons and daughters.
The KJV uses the word followers, while other translations use the word imitators. The Greek word “mimetos” means to mimic God.
An imitator is someone who copies the behaviour or actions of another - Oxford Dictionary. The 12 started as followers or disciples but changed into imitators of Jesus. Jesus copied/mimicked/imitated Godly behaviour. We should do the same.
Die onvrugbare vyeboom in die wingerd
“EN Hy het hierdie gelykenis uitgespreek: 'n Man het 'n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was, en hy het gekom en vrugte daaraan gesoek en niks gekry nie. Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. Waarvoor maak hy die grond nog onvrugbaar? Maar hy antwoord en sê vir hom: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan totdat ek om hom gespit en mis gegooi het. As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, dan kan u hom anderjaar uitkap.”
LUKAS 13:6-9 AFR53
PARADISE
PARADISE:
STRONG’S G3857 - paradeisos - a place of blessedness, from the base meaning of “garden”:- paradise.
NAVE’S TOPICAL BIBLE REFERENCE: park or garden, park (Ecclesiastes 2:5), forest (Nehemiah 2:8), home of those who die in Christ (Luke 23:43).
THAYER LEXICON: Heaven, park, garden, the part of Hades which was thought by the later Jews to be the abode of the souls of pious until the resurrection: but some understand this to be a heavenly paradise,
the upper regions of the heavens. According to the early church Fathers, the paradise in which our first parents dwelt before the fall still exists, neither on the earth or in the heavens, but above and beyond the world.