I’m passionate about following God and helping people reach their destiny.
SABBAT OF SONDAG?
Ek het oor die jare baie gewonder hoe die Sabbatdag verander is na Sondag as die dag van rus vir Christene. Ek glo dis reg vir Jode om Sabbat te vier van sononder Vrydagaand tot Saterdagaand. Ek glo ook dat dit reg is vir Christene om Sondag as rusdag te hou. In die begin het God lig geskep. Hy het skeiding gebring tussen lig en duisternis en dit was die eerste dag.
WE SHOULD KNOW THE SCRIPTURES AND THE POWER OF GOD
The Sadducees didn’t believe in the resurrection and questioned Jesus. Jesus’ response was that they didn’t know the Scriptures nor the power of God.
Mark 12:24 MEV
Jesus answered them, "Do you not err, because you know neither the Scriptures nor the power of God?
Joshua pondered on the Word of God.
Joshua 1:8 MEV
This Book of the Law must not depart from your mouth. Meditate on it day and night so that you may act carefully according to all that is written in it. For then you will make your way successful, and you will be wise.
BLOODLINE CURSES AND SINS OF THE FATHERS
It’s a biblical principle that idol worship can influence your bloodline. God’s blessing also follows if your ancestors worshipped the Lord. David’s faithfulness brought the blessing of Jesus being born from his bloodline.
Exodus 20:3-6 MEV
You shall have no other gods before Me. [4] You shall not make for yourself any graven idol, or any likeness of anything that is in heaven above, or that is in the earth beneath, or that is in the water below the earth. [5] You shall not bow down to them or serve them; for I, the LORD your God, am a jealous God, visiting the iniquity of the fathers on the children to the third and fourth generation of them who hate Me, [6] and showing lovingkindness to thousands of them who love Me and keep My commandments.
WAT SÊ DIE BYBEL OOR DIE ROL VAN DIE VROU?
“Ook het die Here God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas. Toe het die Here God 'n diepe slaap op die mens laat val; en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vlees toegemaak. En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot 'n vrou en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.”
GÉNESIS 2:18, 21-24 AFR53
CALEB
STRONG’S H3612 - dog, snappish, warding off
The Bible says Caleb was from the tribe of Judah, but his father Jephunneh was a Kenizzite. The Kenizzites stayed in Canaan when the Lord gave the land to Abraham. At some stage Caleb or an ancestor of his left his tribe and joined the Israelites.
Numbers 32:12 MEV
except Caleb the son of Jephunneh the Kenizzite, and Joshua the son of Nun, because they completely followed the LORD.'
VOLHEID VAN GOD
God is altyd goed en daar is geen einde aan Sy liefde vir jou nie. Jesus het Sy lewe uit liefde vir jou prysgegee. Jy is waardevol en God wil jou gebruik. Jy is nooit alleen nie; Heilige Gees is altyd daar vir jou. Ons het reeds alles ontvang om tot die volheid van God te kom. Paulus het gesê dat “Christus gestalte” moet kry in ons. Ons is nou die tempel van God en moet ons wil oorgee sodat Heilige Gees ten volle deur ons kan werk. Ons moet God se koninkryk bou, Sy wil doen en Hemel afbring aarde toe.
Ons is nou een in Christus
In Deuteronómium 23 lees ons van sekere groepe mense wat nie in God se teenwoordigheid toegelaat is nie. Hierdie nasies was vyande van God omdat hulle afgode aanbid het en die Israeliete skade berokken het.
Ander nasies kon in die Ou Testament by die Israeliete aansluit en moes dan God se wet onderhou.
“en in al die provinsies en in al die stede waar die bevel van die koning en sy wet ook al aangekom het, was daar vrolikheid en vreugde by die Jode, maaltyd en feesdag; en baie uit die volke van die land het Jode geword, want die skrik vir die Jode het op hulle geval.”
ESTER 8:17 AFR53
ONS IS KINDERS VAN GOD
Ons is almal uit die vlees gebore, maar wanneer ons Jesus aanvaar word ons uit die Gees gebore (wedergeboorte) - Johannes 3:3. Ons is dan kinders van God. God se plan vir elke mens is om ‘n kind van God te wees. So baie mense skaam hulle oor hul agtergrond. Hulle hou nie van hulle familie, velkleur, ras, geslag of verlede nie. Hierdie dinge is van geen belang nie. Wanneer jy Jesus aanvaar is jy ‘n kind van God en jy het ‘n nuwe perfekte Vader. Jy is nou vry en ‘n erfgenaam van God deur Jesus. Jou erfporsie is die ewige lewe, maar ook rus, vrede, genade gawes en ‘n lewe in oorvloed op aarde. Jy het nou Heilige Gees wat jou kan help om alles te doen wat God in jou boek geskryf het - Psalms 139:16. In moeilike tye weet ons dat ons Vader altyd met ons is.
LIVE IN THE SPIRIT
Most Christians know they need to live in the Spirit rather than the flesh. It is not always easy to live in the Spirit while we are surrounded by distractions of the world.
Galatians 5:16-18 MEV
I say then, walk in the Spirit, and you shall not fulfill the lust of the flesh. [17] For the flesh lusts against the Spirit, and the Spirit against the flesh. These are in opposition to one another, so that you may not do the things that you please. [18] But if you are led by the Spirit, you are not under the law.