PASGA & PAASFEES/PASSOVER
- 2 minutes read - 389 wordsPasga & Paasfees
Paasfees: 29 Maart - 1 April 2024
Pasga : 22 April - 30 April 2024
Paassondag is gewoonlik die eerste Sondag net na die eerste volmaan, wat die “equinox” op 21 Maart opvolg. Dit is ook die derde volmaan van die jaar en daar is 12 hierdie jaar. Die nommer 3 verwys regdeur die Bybel na Jesus se opstanding en dat ons ook opstandingskrag het. Twaalf maande en 12 volmane herinner ons aan God se regering hier op aarde. Paasfees val altyd tussen 22 Maart en 25 April.
“In die eerste maand, op die veertiende van die maand, teen die aand, is die pasga van die Here; en op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde brode van die Here; sewe dae lank moet julle ongesuurde brode eet.”
LEVÍTIKUS 23:5-6 AFR53
Pasga vind plaas op 14 Nisan/Abib/Aviv - die eerste maand op die godsdienstige Hebreeuse kalender. Dit val elke jaar op dieselfde datum op die Hebreeuse kalender, maar dit is verskillend op die Gregoriaanse kalender wat ons gebruik.
Ek glo as jy met ‘n opregte hart Jesus se dood en opstanding vier maak dit nie saak of jy Paaasfees, Pasga of al 2 feeste vier nie.
PASSOVER & EASTER
Christian feast: 29 March - 1 April 2024
Passover: 22 April - 30 April 2024
Resurrection Sunday is the first Sunday after the first full moon, following the equinox on 21 March. This is the third full moon of the year and there are 12 this year. The number 3 always reminds us of Jesus’ resurrection and that we received resurrection power. Twelve is the number of God’s government here on earth. Easter is always celebrated between 22 March and 25 April.
Leviticus 23:5-6 AMPC
On the fourteenth day of the first month at twilight is the Lord's Passover. [6] On the fifteenth day of the same month is the Feast of Unleavened Bread to the Lord; for seven days you shall eat unleavened bread.
Passover is always celebrated on 14 Nisan/Abib/Aviv - the first month in the Hebrew religious calendar. It’s a fixed date on the Hebrew calendar, but a different date each year on our Gregorian calendar.
I believe that it is important to celebrate Jesus’ death and resurrection with a sincere heart, whether you celebrate Easter, Passover or both.